Contact us/Kontak ons
If you have found this site interesting or want to make a comment, or if you need more information - you could contact us by clicking on the link below. We do not profess to know it all, but will make an effort to help with answers to your questions wherever we can.
Email:
As jy hierdie webwerf interessant gevind het, of opmerkings wil maak of as jy verdere inligting benodig, of ander vrae het, kan jy die skakel hierbo klik. Ons gee nie voor dat ons alles weet nie, maar sal probeer om the help met antrwoorde op vrae waar ons kan.
Comments
Frans Odendaal02 Aug : 12:09 |
Ek soek na Annie en Andre de Beer voorheen van Garsfontein SA |
Admin
08 Aug : 03:45 |
Hi Frans Daar is 38 inskrywings vir De Beer hier in NZ. Sien skakel hieronder: ![]() Sal help as jy weet in watter area hulle woon. Hoop dit help bietjie |
DAWIE
03 May : 06:59 |
Ek het 11 jaar ondervinding in alarmstelsels, ens. Ek het gelees dat ek n nasionale sertifikaat nodig het vir n werks offer alhoewel ek al baie goeie terugvoering gekry het na n paar aansoeke oor die internet.Waar kry ek n nasionale sertifikaat? Dankie ook vir n "great site" en julle goeie werk! |
Dalene
21 May : 15:00 |
Hi Firstly thank you so much for the BEST website, we have been running around in circles on the internet to find some information and guidance on immigration to New Zeeland this is until we found YOUR website - GREAT STUFF, we would like to know if you assist in the immigration process at all as it sure would be nice to work with someone that speaks in plain and straigh forward English / Afrikaans.... |
|
Will
10 Jan : 02:01 |
Hi Willem, Is it possible to maybe get NZQA assessments on here for those qualifications that isn't on the NZQA website? e.g. South Africa College N6. Thanx for a great site and hope to be in NZ soon, just need to get myself over there again.?! |
myoung
23 Mar : 20:32 |
Dagsê mense! Yip, hier geland en geniet dit. Het die webblad deurgegaan en moet erken dat ek dit baie behulpsaam gevind het. Volgens al die stappe het ek al die dokumente wat benodig word....al wat kort is die "job offer" vir die "work permit". Het natuurlik een op hande gehad toe ek hier geland het, maar toe ek die mense druk vir die dokument, word daar vir my gesê ek moet $200 000 neersit om 'n lisensie te koop om onder hulle handel te dryf en dan opgelei te word en so vir hulle te kan werk.... wel, nodeloos het ek natuurlik nie soveel geld nie en dus - no job! Is daar dalk agentskappe wat kan help om werk te soek as jy nie 'n werkspermit het nie en graag "PR" wil kry. Ek het 'n level 4 kwalifikasie in Administrasie. Het ook personeelwerwing gedoen. Sover ek kan onthou het ek 115 punte en 'n job offer sal 25 wees wat my dan 140 gee. Is in die "Skilled Migrant Pool", maar het nog niks gehoor nie! Hoe lank voor die tyd moet jy jou "visitor's visa" hernu of verleng....en hoe lank vat dit? Kan nog wettig in die land wees tot die 3 Junie 2009! Kan ek self vir 'n tydelike werkspermit aansoek doen en dan werk soek of is dit nie hoe dit hier werk nie??? Het reeds 'n bankrekening, NZ Full Driver's Licence as ook 'n motor. Huur 'n woonstel en natuurlik het internet en landlyn fasiliteit asook 'n selfoon. Hoop dit gee darem 'n bietjie 'n idee en dat julle van hulp kan wees. Groete Marion |
Gregory Schubot
19 Apr : 09:21 |
Wil weet waar ek meer inligting rakende beskikbare onderwysposte in NZ endokumente wat vereis word. Kan iemand dalk help? |
Comments are locked



